Thursday 31 July 2014

Bomb threat in Bloemfontein shopping centre

Bomb threat in Bloem

The Pick n Pay Centre, in Southern Centre in the Fichardtpark area, in Bloemfontein received various warnings this morning from an anonymous caller about a bomb that would go off in the centre by 11:00 today, reports News24.

Bomb search
The K9-unit evacuated citizens form the building and searched for the alleged bomb, says Ofm. According to the local radio station no bomb was found and proceedings returned "to normal". 








Sunday 27 July 2014

Goeie reënweer-markies naby Stellenbosch


In 'n Kaapse winter verander alles: jy het 'n sambreel by die voordeur, 'n sambreel in jou kar en 'n 'baba'-sambreel wat in jou sak pas. Jy kyk op weather24 voor jy in slegte weer planne maak. 

Die Kaapse weer staan nie stil nie en nog minder jou lewe. Come hell or high water. Letterlik. 'n Mens kry mos net eenkeer 'n week 'n naweek. 

Hier is 'n gids na die naweekmarkies naby Stellenbosch: hoe modderig, hoe duur*, hoe ver**, hoe lekker en hoe rëenbestand hulle is. Sodat jy nogsteeds jou pannekoek, jou gourmet burger en jou olyftapenade kan inkry tydens jou beperkte aftyd. Al is dit ook nou rëentyd. 


Die Woodmill mark

'n Groep markgangers staan om 'n geseelige vuur buite die Woodmill mark.
Die mark word binnenhuis aangebied by die Woodmill gebou op die Vredenburg pad. 
'n Mens kan Oreo-koekie and room
kolwyntjies geniet by die fees. 

Hoe ver: 3.7km 
Hoe duur: 'n Glas wyn - R15 en op. Craft bier - R18 en op. 'n Kopie filterkoffie: 'n Wafel met roomys: R, Pizza: 
Hoe modderig: Daar is nie 'n druppel modder nie. Die parkeerarea is gesteen en die markarea is binnenahuis.
Hoe lekker:

Jongmense geniet die Woodmill markie se gesellige kuierarea

Liezel Swiegers, Mia Conradie en Danielle Roets en hulle
glasies rooiwyn. Hierdie vriendinne woon gereeld die verskillende
 markies in Stellenbosch by, as 'n sosiale bymekaarkomplek.  
Lisa Hitchens en Ivaricia Daniels hou die waghond van markie
se kindersorg vas. Ouers kan hulle kinders teen R30 in hierdie
speelkamer los. Wanneer hulle vra na hulle ouers, stap die
versorgers saam met hulle om hulle self aan hulle ouers in die
aangrensende markarea te versorg. 
































Hoe rëenbestand: Hierdie markie is die mees rëenbestande markie met binnenshuise stalletjies en 'n moddervrye parkeerarea.
Wanneer: Sommige Vrydae, 16:30 - 22:00

Die Slow Food mark
Hoe ver: 2.5km
Hoe duur: 'n Glas wyn - R15 en op. Craft bier - R18 en op. 
Hoe modderig: Glad nie. 
Hoe lekker:
Hoe rëenbestand: Die meeste stalletjies is eerder binne of goed beskut onder 'n opslaantent. Daar is 'n paar stalletjies op die buitewyke van die mark wat nie beskutting vir besoekers bied nie en die arme handelaars staan onder tentjies wat op hulle koppe en op hulle produkte lek. 
Wanneer: Saterdae, 09h00-14h00
Die Route 44 mark

Hoe ver: 8.5km
Hoe duur:
Hoe modderig: Redelik. Die markarea is onderdak en daar is 'n vloer, maar die parkeerarea is 'n moddermoeras.  Jy sal dalk jou oë moet toeknyp en in 'n modderasie trap om by jou kardeur in te kom. Dis nogals tragies as jou kar pas gewas is. 
Hoe lekker: 
Hoe rëenbestand:
Wanneer: Elke Saterdag en Sondag

Stil to come...

Die Blauwklippen mark

Hoe ver:
Hoe duur:
Hoe modderig:
Hoe lekker:
Hoe rëenbestand:
Wanneer: Elke Sondag

*Die afstand is van die middel van Dorpstraat in Stellenbosch gemeet
**Die pryse is die van die goedkoopste pizza, bier, koffie, wyn, bier en wafel wat die joernalis kon kry by die mark. Natuurlik kan die onderskeie stalletjies intussen hulle pryse verander of die produkte kan goedkoop/duur wees en aaklig smaak of die porsie kan te klein/o f te groot wees. Ons joernalis is nog nie ryk genoeg om al die produkte aan te koop en te proe- of grootte-toets nie. Sy is ook nie simpel genoeg om omkoopgoed te aanvaar vir verniet te proe- of grootte-toets nie.